Sybrandus Adema

Foto’s: "Hoe beleef ons taal?" by die Taalmuseum en -monument

Sybrandus Adema Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2025-08-21

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument het op Saterdag, 16 Augustus 2025 ’n taaldagbespreking aangebied. Hier is foto’s en hoogtepunte van die geleentheid.

Persvrystelling: Taalmonument vier 45ste jaar met Bybel in Kaaps

Sybrandus Adema Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-05-18

"Ter ere van die feit dat Afrikaans – en eindelik ook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) wat 45 jaar in 2020 vier – deels te danke is aan pogings om die Bybel in hierdie taal te vertaal, is die instelling verheug om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet saam te snoer om nuwe vertalings van die Bybel in Kaaps in die Groen Galery uit te stal."

Op die spoor van Regina Adema

Sybrandus Adema NeerlandiNet 2016-04-05

"En wat sou só verhaal sonder romanse wees? Want sy en een van die Joodse oorlewendes, oom Sal, is direk na die oorlog getroud."

Top