Suzaan Hauman

Suzaan Hauman het in 2003 in Port Elizabeth gematrikuleer, in 2007 haar BA (Hons) aan die Universiteit van Stellenbosch behaal, en is tans besig met 'n MA in Afrikaans en Nederlands (Letterkunde). Sy is verslaaf aan boeke en woorde en droom (onder andere) daarvan om vlot drietalig te wees.

Opgedateer/Updated: 2008-12-05

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Met 13 uur bewys Deon Meyer opnuut hy is in ’n klas van sy eie

Suzaan Hauman 2008-12-08 "Toe Deon Meyer deur die loop van verlede jaar bekend gemaak het dat hy vanaf die begin van 2008 voltyds gaan skryf, kon aanhangers van dié skrywer en sy spanningsverhale hul geluk nie glo nie."
Top