Susan Lotz

Susan Lotz is as ’n taalpraktisyn en inhoudskoördineerder by die US-Taalsentrum werksaam. Sy werk om meertaligheid op US-kampusse te bevorder en is gefassineer met taal. Sy het pas begin met ’n PhD in rekenaarlinguistiek.

Susan Lotz is a language practitioner and content coordinator at the SU Language Centre. Susan works to promote multilingualism on SU campuses and is fascinated by language. She has just embarked on a PhD in computational linguistics.

Hoe meertaligheid gemeenskappe kan bou: ’n blik op die onlangse meertaligheidswerksessies vir US-studentegemeenskappe

Carmen Brewis, Susan Lotz, Sanet de Jager, Helga Sykstus Universiteitseminaar | University Seminar 2023-07-17

"Ons doel met die projek was om ’n veilige ruimte te skep waar die gesprek oor taal verruim kon word en waar deelnemers hulle sienings en ervarings van taal en taalidentiteit op ’n meelewende manier met mekaar kon deel. In hierdie ruimte kon hulle saam sowel as van mekaar leer, en in die proses beter toegerus word om potensiële struikelblokke te hanteer wat met taal- en kulturele aspekte in hulle onderskeie gemeenskappe verband hou."

How multilingualism can build communities: a glance at the recent workshops on multilingualism for SU student communities

Carmen Brewis, Susan Lotz, Sanet de Jager, Helga Sykstus Universiteitseminaar | University Seminar 2023-07-17

"Our intention with the project was to create a safe space within which to reframe the discussion about language, where participants could share their views and experiences of language and language identity with one another in a compassionate manner. In this space they could learn together as well as from one another, in the process becoming better equipped to deal with potential barriers related to language and cultural aspects in their respective communities."

Top