Sunita Keyser

Sunita was eers ’n apteker, daarna ’n boervrou. Tans is sy afgetree in Bloemfontein. Sy hou van woorde.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Sunita Keyser Skryfkompetisies 2019-08-21

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Sunita Keyser:

"huiwer op die drumpel
maak haar oë vlugtig toe
stoot angs en moeg en skuld
in ’n ander baan"

Sunita Keyser se #litnetwoord2016

Sunita Keyser LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016 2016-12-06

Hier is Sunita Keyser se voorstel vir die Afrikaanse woord van 2016.

Top