Suna

Swaeltjie-ma van twee Sproke. Woon op die interchange.

Draak-sprokie-kompetisie: ’n Psycho-sprokie

Suna 2012-02-15 Dis omdat sy links skryf, sê haar ma altyd. Dis hoekom sy so anders as ander kinders is. Die “arbeidsterapeut” het gesê haar ma praat “loutere onsin”. Die aand het Benji dit gaan naslaan en gesien dit beteken “nonsens”.
Top