Sulette Ferreira

Sulette Ferreira is ’n beradingsterapeut. Hier is haar agtergrond.

Afasie: Wat doen jy wanneer woorde wegraak?

Sulette Ferreira Seminare en essays 2023-09-27

"Alhoewel afasie in die eerste plek ’n taalversteuring is, kan sommige mense sekondêre kognitiewe uitdagings ervaar, soos probleme met geheue of aandag – dit is meer as ’n blote verlies aan woorde. Die toestand kan byvoorbeeld veroorsaak dat lyers hul loopbaan moet prysgee, wat dikwels lei tot sosiale isolasie, een van die pynlikste emosionele gevolge van afasie."

Die relatiwiteit van emigrasie

Sulette Ferreira Menings 2023-08-28

"Geliefdes het die behoefte om steeds na mekaar uit te reik en deel van mekaar se wêrelde te wees, maar die werklikheid is dat hulle nou in verskillende dimensies leef."

LitNet Akademies Weerdink: Om ’n transnasionale grootouer te word (waar wetenskap en kuns ontmoet)

Sulette Ferreira Seminare en essays 2022-09-09

"Die emigrasie van individue en gesinne is vandag baie Suid-Afrikaners se werklikheid. Heelwat jong mense soek na groener weivelde elders in die wêreld. Hierdie groot verandering eis ’n tol op die emigrante én diegene wat in Suid-Afrika agterbly."

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Sulette Ferreira Seminare en essays 2022-04-04

"Dus, oupas mentor wanneer hulle hul ondervindings deel en die rol van ’n vindingryke en wyse ouer vervul (Kivett 1991). Hierdie behoefte aan ’n mentor, en dat sy oupa wel die behoefte vervul, blyk duidelik uit Danie se skrywe oor sy oupa ..."

Top