Sue Diepeveen

Sue Diepeveen balanseer rol van aktrise, vervaardiger en teatereienaar.

(Foto: Vrystaat Kunstefees)

Sue Diepeveen balanseer rol van aktrise, vervaardiger en teatereienaar

Maryke Roberts, Sue Diepeveen Feeste 2026-07-07

"Hoewel Sue dikwels agter die skerms staan om ander te laat skitter, loop haar eie akteursbloed steeds dik. Met haar splinternuwe solovertoning, Ms B-haved, stap sy vanjaar self weer in die kollig by die Vrystaat Kunstefees."

Top