’n Huldeblyk aan Hugh Masekela
2018-01-26"Op die verhoog was Masekela ’n kunstenaar met groot charisma en ’n vlymskerp sin vir humor. Hy was ’n 'entertainer' in die diepste sin van die woord: hy kon ’n gehoor fyn lees en hul in die palm van sy hand hou."

