Stanley Jacobs

"Ekke is gebore innie Blackbird Avenue Parkwood but later het ons Grassy Park toe gemove! Ek issie oudste van ses kinnes, Dai tyd toe het mense baie kinnes gehet. Ek love om te skrywe dit relax my and is my stress antidote. Ek wou 'n Private Investigator gewies het toe ek jongere was but ek het maar besluit om in IT te gat because dai tyd wassit kwai om te se djy wek in IT. LOL. My motto in die liewe is simple: 'Keep it real en chase jou droeme.'"

Op die frontline: ’n gesprek met Stanley Jacobs oor stories

Olivia M Coetzee, Stanley Jacobs Onderhoude 2020-06-08

"My droem is baie simple: Die Cape Flats moet prosper, ek wil meer professionals sien as gangsters."

Top