SS Rimes

SS Rimes

S.S. Rimes is ’n jong skrywer met ’n liefde vir poësie en fiktiewe verhale. Haar passie vir skryf het op skool begin saam met haar liefde vir lees. Haar werk as ’n laerskoolonderwyseres in Afrikaans motiveer haar om haar leerders te wys dat die Afrikaanse taal en skryf as ’n geheel eintlik lekker kan wees.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou 

SS Rimes Skryfkompetisies 2019-08-18

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur SS Rimes:

"Stof jou af
Klim terug in jou boot"

Top