Sophia Oliphant

Sophia Oliphant is ’n onderwyser en studeer tans teologie aan die Universiteit Stellenbosch.

Sophia Oliphant gesels oor haar ervaring met COVID-19

Sophia Oliphant, Izak de Vries Onderhoude 2021-01-13

"Die dood is ’n onderwerp wat nou onvermydelik is. Die mense in my gemeenskap begin nou meer bewus word van die dodelikheid van die virus. Ons is verslae en verlate as die dood intree."

Top