Sonyah Holder

Sonyah Holder het ’n paar jaar lank in Viëtnam gewoon. Sy reis graag en vind ook graag meer uit oor ander Suid-Afrikaners in die buiteland.

Saskatchewan: ’n onderhoud met Thalana Tondevold

Sonyah Holder, Thalana Tondevold Reis 2024-12-20

Thalana Tondevold, ’n Suid-Afrikaner wat die plaasdorpie Saskatchewan in Kanada haar tuisdorp gemaak het, gesels met Sonyah Holder: "Albei my ouers het op plase grootgeword. Ek pas hier in soos ’n hand in ’n handskoen. Plaaslewe help teen die heimwee wat ek soms ervaar en my verlange na Suid-Afrika."

Top