Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Ode aan my man se vrou
2019-08-25LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Sonja Smith: "Jou herinneringe leef in ons huis. Jy hang teen my mure. Jou foto’s praat, vertel my jy wou nie doodgaan nie ..."
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Sonja Smith: "Jou herinneringe leef in ons huis. Jy hang teen my mure. Jou foto’s praat, vertel my jy wou nie doodgaan nie ..."