Sonja Badenhorst

Sonja kruip al sedert haar kinderjare gereeld in boekwinkels en biblioteke weg op klein plattelandse dorpies.

Sedertdien het sy 'n honneurs in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch verwerf en 'n jaar as assistent by die parlement en etlike jare in die IT-omgewing gewerk as inhoudsbestuurder en web- en grafiese ontwerper. Na 'n paar wye draaie het sy weer haar wortels gevind as inhoudsbestuurder by LitNet.

Sy kruip nog steeds soms in boekwinkels weg, maar spandeer deesdae meer tyd by gigs en enige ander musiekverwante optredes om haar grootste passie, musiek, uit te leef, na te vors en noukeurig te dokumenteer.


Opgedateer/Updated: 2008-05-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Blaai deur die landskap van Provence met Marieta van der Vyver se Franse briewe

Sonja Badenhorst 2008-12-18 In Junie 2004 beland ek tydens ? blitsbesoek aan Skotland in die geskiedkundige Edinburgh.
Top