Sonia du Plessis

Sonia du Plessis (Blignaut) het 'n doktorsgraad in Afrikaans (letterkunde). Sy was 'n Afrikaans-onderwyser (matrieks), 'n dosent in Afrikaans by die Universiteit van Limpopo, skoolhoof en toe kurrikulumbestuurder vir Afrikaans by die Curro-groep. Sy het verlede jaar besluit om haar voltyds toe te wy aan die skryf van studiegidse en hulpmiddels vir Afrikaans.

Studiegidse vir skoolkinders: ’n onderhoud met Sonia du Plessis

Naomi Meyer, Sonia du Plessis Onderhoude 2020-06-10

Is jou skoolkind nog tuis? Sonia du Plessis se studiegidse kan help!

Top