Sjaka S Septembir

Sjaka S Septembir is ’n Suid-Afrikaanse skrywer en akteur. 

Sjaka S Septembir oor Nag van die slang-uil en die legendariese Staal Burger

Remona Voges, Sjaka S Septembir Onderhoude 2020-07-21

"Ek het geen idee wat die feeste van die toekoms vir ons inhou nie, maar ek is flippen nuuskierig en opgewonde daaroor … al kom elke nuwe geboorte met pyn."

Top