Sibella Knott-Craig

Sibella Knott-Craig is 'n ma, die hoof uitvoerende beampte van Tribage (http://www.tribage.com/) en die skepper van Xander-opvoedkundige toepassings.

Digitaal en speel-speel leer met Xander: 'n onderhoud

Sibella Knott-Craig, Naomi Meyer Skole 2016-11-01

"Ons wil graag dmv hoëkwaliteit-, digitale toepassings ons eie kinders ’n geleentheid gee om digitaal te kan meeding met hul eweknieë wêreldwyd. Hulle kan nou nuwe konsepte in hul eie taal bemeester ..."

Top