Shaun Warner is van Ottery op die Kaapse Vlakte. “Ek dig omdat daar ʼn ryk geskiedenis van stories oor my mense is, wat vertel móét word. Dit kan slegs outentiek deur ʼn 'Kaapie' vertel word."
“met my duim en voorvinger plukpluk ek aan my engelvere”
"effens verlore maar sy het nie verloor nie"