Shany Delport


"Tronk Tattoo" deur Shany Delport

Shany Delport 2012-11-22 Soos 'n verwilderde dier ontsnap
en weggehardloop van alles af
Ek verstaan jou onverantwoordelikheid
Ek voel dit self
Ek voel dit self
Ek voel jou binne in my
Top