Shani van Dyk
Shani van Dyk is ’n gr 11-leerder.
WF 2012: Die Verdwynia
Shani van Dyk
2012-10-04
"Die arme haas het geen kans nie. Voor hy mooi weet wat aangaan, is Ricky bo-op hom. Net soos die klein mannetjie begin Ricky suig en hy kan homself nie keer nie. Die kop van die haas bly heel laaste oor. Beangste ogies word toegemaak toe Ricky inbeweeg vir die finale suig."