Shaleen Jacobs

Shaleen Jacobs

Shaleen is 31 en is in Kaapstad gebore, waar sy ook skoolgegaan het. Sy is ’n Suid-Afrikaanse verteenwoordiger vir OCSA, ’n Amerikaanse kankerorganisasie. In haar vrye tyd lees sy baie en hou daarvan om kortverhale te skryf.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Shaleen Jacobs Skryfkompetisies 2019-08-18

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Shaleen Jacobs: "Die bossiekop is in ’n korter, netjiese haarstyl. Nog nooit het ek antie Bridgette so mooi gesien nie."

Top