Sean Else

Sean Else is 'n sanger, akteur, liriekskrywer en vervaardiger. Hy het al in verskeie televisieprogramme sy verskyning gemaak, insluitende 7de Laan en Egoli. Hy vervaardig dikwels teaterproduksies en besit die Afrikaanse platemaatskappy Mozi Records.

Opgedateer/Updated: 2008-08-11
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Reaksie op Koos Kombuis se aanval op my en Deon Opperman (1)

Sean Else 2008-04-16 Beste KoosEk hoop jy sal my vergewe vir al die spelfoute en swak taalgebruik wat volg, maar ek vertrou dat jy nie sal probeer om aandag weg te neem van wat ek probeer sê deur aandag te vestig op hoe ek dit sê nie.Dis my eerste skrywe aan ...

Reaksie op Koos Kombuis se aanval op my en Deon Opperman (2)

Sean Else 2008-04-16 Ek is ʼn Afrikaner. Wie anders gaan fokus op ons verhale en geskiedenis behalwe die Afrikaner self? Wat gebeur het, het gebeur. Wat wel ter sprake is, is dat ons nooit vergeet wie ons is en waar ons vandaan kom nie, juis om vorentoe te beweeg. ...
Top