Scarlet

Aspirant Digter wat gedigte en liedjies skryf vir die passie daarvan . Ek speel ook kitaar wat dan my skryfwerk komplimenteer .Inspirasie ontvang ek elke dag en mense se reaksies inspireer my nog meer.

"Die kans" deur Scarlet

Scarlet 2012-11-05 Ek het jou lankal gelees
en ek weet jy vrees
Maar die oomblik wat jou hart klop
Dwaal jy hier in my kop
Jy terg my met jou woorde
en ek verlang alweer
Top