Ryk TulbachSêNet-briewe2015-07-22Spreuke 25:15 sê: "Met geduld kan iemand in 'n magsposisie tot ander insigtegebring word; met 'n versigtige benadering word weerstand afgebreek." Tot dusver is daar net 'n geslegsêery probeer, natuurlik sonder enigeresultate. Is daar nie 'n meer versigtige benadering wat probeer kan word nie? Ons kan bv hulp aanbied op gesamentlike belange soos om korrupsie […]