Rudolph Zinn

Rudolph Zinn was eers ’n luitenant in die SAPD se Spesiale Ondersoekeenheid en is tans professor by Unisa in forensiese wetenskap/tegnologie en misdaadondersoek. Hy het in 2007 sy doktorsgraad behaal vir ’n studie oor onder andere huisinbraak. Hy tree op as konsultant vir verskeie kommissies en het al ongeveer 180 nasionale en internasionale referate gelewer. Hy het ook verskeie bydraes tot boeke gemaak en talle artikels in geakkrediteerde tydskrifte gepubliseer. Ook dien hy in die redaksiepanele van twee professionele tydskrifte.  

Policing management strategies in intelligence-driven interventions: truck hijacking as a case study

Rudolph Zinn Academic research 2020-10-02

"The reluctance of detectives to exchange information with one another and with crime intelligence officers is often mentioned in the literature. Detectives and crime analysts have different views on crime, and sometimes detectives do not communicate with crime analysts about crime problems unless instructed to do so."

Polisiëringsbestuurstrategieë in intelligensiegedrewe ingrypings: vragmotorkapings as gevallestudie

Rudolph Zinn LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2020-10-02

Rudolph Zinn in LitNet Akademies: "Polisiëring was in die verlede meestal reaktief en gebaseer op geskiedkundige data (statistiek) wat soms 18 maande oud was. Misdaadinsidente is tot ses maande ná ’n volledige boekjaar deur misdaadontleders verbonde aan die SAPD saamgevoeg en ontleed voordat die statistiek bekend gemaak is."

Top