Rudolf Stehle is tans besig met sy honneurs in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Na sy BA-graad met Afrikaans en Nederlands, Engels en Geskiedenis as hoofvakke, het hy in 2009 sy BPhil-graad in joernalistiek voltooi.
Opgedateer/Updated: 2010-04-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za