Rudi Venter

Rudi Venter debuteer in 1987 met die kortverhaalbundel Viskoppe en van sy verwerkings verskyn in voorgeskrewe werke vir Graad 11. Terugkeer (2007) was sy eerste jeugroman. Rudi was voorheen onderwyser wat gespesialiseer het in leerders met leerprobleme.

Estelle Kruger gesels met Rudi Venter oor ’n Skewe, skurwe sirkel

Estelle Kruger, Rudi Venter Skrywersonderhoude 2023-07-26

"Ek hou daarvan om te verras aan die einde, die leser te laat gis op die leestog soontoe. Sodoende verseker ek dat sy of hy sal aanhou lees en nie verveeld raak einde toe nie. As jy ’n jong leser gaan verveel, gaan jy daardie leser verloor."

Top