Rudi Buys

Rudi Buys is sedert 2017 werksaam by die Cornerstone-instituut.

Tussen eerlike bedoelings en die Machiavelliese versoeking: Rudi Buys lewer kommentaar

Rudi Buys Universiteitseminaar | University Seminar 2023-05-18

"Heel moontlik, en selfs heel waarskynlik, is daar nuwe moontlikhede vir hoe ’n konvokasie wat uit ’n veelvoud van diverse groepe en belange bestaan, vir almal ’n stem kan gee en hulle belange in vennootskap met lede kan bevorder. Brugbouerskap nou is meer as net ’n wens, dit is nou ’n noodsaaklikheid."

Top