Ruchelle Lombard

Ruchelle Lombard is ’n junior uitgewer by NB-Uitgewers.

Kinderboeke in die tyd van COVID-19

Ruchelle Lombard Seminare en essays 2020-04-29

"Hoe kry ouers nou boeke in die hande met boekwinkels wat toe is en aanlyn winkels wat nie in hierdie tyd boeke kan aflewer nie? Om hierdie rede moet planne dadelik beraam word om die boeke steeds in hierdie tyd toeganklik te maak vir beide ouers en kinders, want dit moet op die een of ander manier by hulle uitkom. Die kinders moet lees!"

Top