Ruan du Preez


"Meer as seer" deur Ruan du Preez

Ruan du Preez 2013-01-03 Het jy al gesien dat mense sonder liefde niks is nie?
Het jy al gesien hoe leeg ons werklik is?
Jy is jonk , jy gaan nog seerkry , maar almal kry tog seer
Net liefde kan jou hart genees
Top