Lisensietyd
2018-12-20"Ek was bang vir sy verinneweerde lyf wat so wanordelik langs die blink motorfiets vertoon het. Sy kieriebeentjies was in ʼn kortbroek geklee. Hy was te lelik om jammer te kry. "
Pierre se sel
2017-11-21"As ek mooi daaroor dink, kan ek Amalia nie verkwalik dat sy met haar lewe wil aangaan nie. Wat is daar nou in vir haar met my? Sweet blow boggherol. ’n Paar oë wat knipperend en koddig terug moet praat."
Laggend in rou
2017-11-01"Sy soek na iets venynigs om hom toe te snou toe sy sy skouers sien ruk en sy laggery verander na ’n weeklaag en hartverskeurende geween."
Waanwêreld
2016-12-06“Wanneer mens iets of iemand so gewoond raak asof dit ’n ledemaat van jou is – ’n ekstra arm wat langs jou swaai – vind jy dit nie vreemd nie.”

