Roxanne Eastes

Roxanne Eastes is 'n 23-jarige BPhil-student aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het aan die US voorgraads BA (Regte) gestudeer en het verlede jaar haar Engels Honneurs cum laude voltooi. Sy wil graag eendag in uitsaaimedia werk en het veral 'n liefde vir televisie- en radiojoernalistiek.

Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder

Roxanne Eastes Skole 2014-05-12

Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.

Top