Rosa Keet

Rosa Keet is ’n digter, skrywer, liedjieskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer. Haar digbundels sluit in: Hystera (1974), Die boom van kennis (1976), Hier kan ons asemhaal (1979) en Spookstories (1988). Gedurende haar loopbaan as skrywer was Rosa by verskeie publikasie betrokke, onder meer The Friend, Donga en Rapport. Sy spits haar ook toe op die skryf van lirieke en die rol van musiek in teater. Sedert 1986 skryf en vervaardig sy Afrikaanse televisiedramas en rolprente.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Ellen Botha, Rosa Keet, Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-07-22

AD Keet se "Muskietejag" is een van die bekendste gedigte in Afrikaans. Sy dogters Ellen Botha en Rosa Keet deel herinneringe en foto’s van die digter wat nog nooit voorheen in die openbare domein was nie.

 

Top