Roeline George

Roeline George is op Grabouw gebore en woon steeds daar. Sy is getroud met Morne, is die ma van twee kinders en die ouma van twee kleinkinders. Sy is ’n gemeenskapswerker en ook ’n gospelsanger.

Uit Woordenaars die bekende man

Roeline George Boeke en skrywers 2023-01-11

Luister hoe Roeline George "die bekende man" voorlees.

Top