Roelien Goede


Roelien Goede is senior lektor aan die NWU, tans by die Vaaldriehoekkampus. Sy het in 2005 ’n PhD in inligtingstegnologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Haar navorsingsfokus is stelselteorie, datapakhuise en onderrigleer. Sy stel in die grondslae van verskillende navorsingsparadigmas belang en tree dikwels by internasionale konferensies op.

 

Opgedateer/Updated: 2011-09-22

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

'n Model van faktore wat die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde modules beïnvloed

Roelien Goede, Tjaart Steyn, Estelle Taylor Academic research 2011-09-23

Dit wil voorkom asof daar groepe studente is wat meer probleme ondervind met die bemeestering van tegnologiegebaseerde modules as ander modules. Bestaande navorsing dui op spesifieke faktore wat sterk figureer in die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde onderwerpe.

Top