Roedolf van der Westhuizen

Die MOS-inisiatief se uitvoerende hoof is Roedolf van der Westhuizen. Hy is ’n geoktrooieerde rekenmeester met ’n passie vir Afrikaanse onderwys.

’n Pyplyn vir Afrikaans: Roedolf van der Westhuizen praat oor die MOS-inisiatief

Naomi Meyer, Roedolf van der Westhuizen Onderhoude 2019-07-09

"Net so sal ons stelselmatig ’n skoolpyplyn wil bou van kleuterskole af tot by graad twaalf."

Top