Robert Brand is 'n senior lektor in the Department Joernalistiek en Mediastudies by Rhodes University in Grahamstown, waar hy mediareg en -etiek, mediageskiedenis en besigheidsjoernalistiek doseer. Hy het vir jare gewerk as joernalis vir koerante in die Independent News & Media groep, asook Bloomberg News.
Opgedateer/Updated: 2010-03-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za