Reneé Yzel

Ek is gebore in die winter van 1963 te Welkom, Vrystaat; het grootgeword en matriek geskryf in Bloemfontein. Ek woon nou reeds 15 jaar in ons skoonste Kaap.

My hele bestaan kan in twee kategorieë verdeel word; die een my lewe voor Christus, en my lewe daarna. Alles tussenin is 'n boek wat nie gelees wil wees nie; en die res, nou ja, die storie is nog nie klaar geskryf nie.

Ek hou daarvan om met woorde te speel, maar het nog nie voorheen publiseer nie.

Huis, woning, tuiste: Reneé Yzel se inskrywings

Reneé Yzel Skryfkompetisies 2017-03-15

Lees Reneé Yzel se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top