Rinie Schenck

Rinie Schenck is professor en gegradeerde navorser in die Departement Maatskaplike Werk aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK). Sy beklee ook die navorsingleerstoel wat deur die Departement van Wetenskap en Innovasie, die Nasionale Navorsingstigting en die WNNR befonds word. Voordat sy by UWK begin werk het, was sy 25 jaar aan Unisa en ses jaar aan die Universiteit van Pretoria verbonde. Haar navorsing is gerig op armoede, werkloosheid en in die besonder op persone wat in die informele ekonomie ’n bestaan probeer maak, soos dagloners en afvalherwinners. Haar navorsing is ook daarop gerig om te probeer verstaan hoe skoner omgewings geskep kan word tot voordeel van mense se welstand. Sy het reeds wyd oor die bepaalde onderwerpe in nasionale en internasionale tydskrifte gepubliseer.

The COVID-19 pandemic and the structural vulnerability of day labourers in Windhoek, Namibia

Derick Blaauw, Anmar Pretorius, Rinie Schenck Academic research 2021-10-29

"The results of this study indicate that the dim prospects for the construction industry will be nothing short of disastrous for the day labourers in Windhoek. In 2020 the direct impact of the COVID-19 pandemic on the construction industry was catastrophic for both the formal economy and informal workers such as day labourers."

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië

Derick Blaauw, Anmar Pretorius, Rinie Schenck LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2021-10-29

"Die langtermyneffek op dagloners in Windhoek kan dus op maatskaplike en ekonomiese terreine verwoesting saai as in ag geneem word dat die meerderheid van die dagloners reeds voor die pandemie onder die broodlyn gelewe het (soos duidelik uit die resultate van hierdie studie blyk)."

Top