Riaan Visman is 'n akteur en kom van Oudtshoorn af. Hy was lank op dié dorp betrokke by die KKNK - eers as akteur en toe ook agter die skerms, as kunste-ontwikkelingspraktisyn. Hy is pas aangestel as Kunstekaap skoleprojekbestuurder.
Riaan Visman, Naomi Meyer2012-10-10"Daar is ongelooflik baie talent onder die skoolkinders, veral vandat Kuns en Kultuur weer deel vorm van die kurrikulum, en omdat fokusskole geïdentifiseer is." Riaan Visman is aangestel as die Kunstekaap se skole-ontwikkelingspraktisyn.