Riaan Conradie

Riaan is 38 jaar oud en nog altyd verlief op woorde. Ongelukkig het hy toegelaat dat die lewe hom wegskeur van sy liefde vir woorde en werk hy vir ’n kombuisvervaardiger in die IT-departement. Saans en naweke pluk hy ’n paar kitaarsnare by die huis en lees boeke wat hy by die plaaslike hospies red. "My vrou is fantasties en laat my enigiets toe as dit by boeke kom."

Vrouedag-skryfkompetisie: Aan AnoNins

Riaan Conradie Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riaan Conradie:

"Maar elke keer het jy gewen
Deurgedruk en sterker geword
Jou eie menswees uitgemens"

Top