Onderwys op Groote Eylandt in Australië: ’n onderhoud met Rethamari le Roux
2026-02-20"Ek was gelukkig om werk te kry by Angurugu Skool in Angurugu. Groote Eylandt ... behoort aan die Anindilyakwa Land Council en is Aboriginale land. Daar is drie dorpe op die eiland: Alyangula, wat die myndorp is waar ons woon, Angurugu en Umbakumba, wat Anindiliyakwa-dorpe is."
