renee

Was in verlede: dramadosent, opvoedkundige, resensent, vertaler, beoordelaar, skrywer van jeugroman en dramatiese materiaal vir leerders. Tans skrywer van poesie, kortverhale en eenbedrywe in Afrikaans en Engels.

Onderhoud: Serendipity deur René Nienaber

renee, Naomi Meyer Boeke en skrywers 2015-06-26

"Ek skryf want ek kan nie anders nie."

Chemotherapy

renee 2013-09-11

"Go with the flow, he says
Who says? He, he who dishes the dirt,
poison for the pores, the nerve endings, the brain"


Top