René Schoombee

René Schoombee is voormalige Hoofbibliotekaris: Durbanville Biblioteek.

Ons biblioteke: ’n onderhoud met René Schoombee

Braam Peens, René Schoombee Boeke en skrywers 2024-11-04

"Ek is die trotsste op hoe ons Durbanville Biblioteek getransformeer het in ’n sosiale kern wat mense van alle ouderdomme en agtergronde bymekaarbring. Om te sien hoe die biblioteek gegroei het van ’n plek waar boeke uitgeneem word na ’n plek waar werklik ’n verskil in die gemeenskap gemaak word." Hierdie onderhoud met René Schoombee is die tiende aflewering oor ons biblioteke. 

Top