Rene Annandale
Spesialis in leerprobleme, hou tans skool by 'n privaatskool. Ek skryf kinderverhale. Vuurkoning is in Januarie vanjaar gepubliseer deur e-boeke vir Afrika en is beskikbaar op Amazon. Ek skryf ook kinderliedjies en kinderversies, maar op die oomblik spits ek my toe op kinderverhale. Die Engelse vertaling van 'Die Vuurkoning' is op 27 Maart 2012 gepubliseer deur e-Boeke vir Afrika as "The King of Fire."