Reggie Nel

Reggie Nel is dekaan in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch.

Elders gesien: Die ruimer ons in ’n toekoms wat gesond maak

Reggie Nel Menings 2025-12-09

"Identiteitsvorming vir nou, en vir my gevoel, moet eerder vir ons anker in ’n verbintenis tot die strewe en werk vir geregtigheid, veral vir diesulkes aan die onderkant van die samelewing."

Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag

Reggie Nel Seminare en essays 2015-09-18

"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."

Top