Ranschè Lindoor

Ranschè is in 1983 in Bellville gebore en het haar skoolloopbaan aan Malibu Hoërskool voltooi. In 2003 het sy ’n BSc-graad aan die Universiteit van Wes-Kaapland verwerf en voltooi in 2014 ’n nagraadse onderwyskwalifikasie. Sy staan nou drie jaar in die onderwys en was nog altyd ’n boekwurm.

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Ranschè Lindoor Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Ranschè Lindoor: "Dit is met hierdie woorde wat Elizabeth Kortjé (néé Ruiters) hierdie wêreld op 19 Julie 2018 in die ouderom van 83 verlaat het."

Top