Randall W. Thieras


"Rooiwyn Dame" deur Randall W. Thieras

Randall W. Thieras 2013-08-23 Ek vra myself wat is die lewe Sonder die een wat jy na strewe Wat jou vas kan hou, wat jy met als vertrou Jy soek die een wat jou sal liefhê Die een wat jou nooit sal begewe Deur dik en dun tot einde vanaf begin
Top