Ralf Swart


"As Ek Maar Net" deur Ralf Swart

Ralf Swart 2013-01-02 Te gerieflik het ek groot geword
te gemaklik het ek geleef
Te kommerloos was my gedagtes
en te duidelik was my leed
Top