Quintin Smit


"Hoeveel" deur Quintin Smit

Quintin Smit 2011-09-23 Hoeveel Hoeveel sal dit verg om normaal te wees Hoeveel sal dit vat om elke dag ’n stukkie te lees Al wat ek wil hê is stilte en ’n “party” of twee Almal smag na ’n vakansie by die see Maar alles wat saak maak in die lewe is vergete Ek mis my sielsgewete.
Top